Add vooma to your fertilizing programme Give your livestock production a boost Ensure built-in quality Make water more useful P & B Lime Works - quality since 1924 Costs so little, does so much!

 

Lees Materiaalveiligheid Datablaaie


Discover versatile P & B Lime.
Costs so little, does so much!

Gee jou veeproduksie 'n hupstoot Gee jou kunsmisprogram meer woema
Bou gehalte in

P&B Kalkwerke - kalk van gehalte sedert 1924

Kyk net hoe veelsydig is P&B Kalk.
Dit kos so min, en doen so baie!

View Material Safety Data Sheets

 

P&B Lime is truly versatile, as you’ll discover when you click on the buttons above. 
It’s a fertilizer... an animal feed... wall finish... water stabilizer... a healthy source of calcium carbonate... an antiseptic and even an essential component of contact lenses! 
Whether it’s agricultural lime, feed lime, unslaked lime or whitewash, you can do so much with P&B Lime.

Discover more! Click on the buttons above
to enter the English language site.

Costs so little, does so much!

Jy sal verbaas wees oor hoe veelsydig P&B Kalk is. Kliek op die knoppies hieronder en kyk self. Dis ‘n kunsmis... dis diervoer... dis ‘n muur-afwerking... ‘n waterstabiliseerder, ’n goeie bron van kalsiumkarbonaat, ‘n kiemdoder en selfs ‘n onmisbare deel van jou bier!
Of dit nou landboukalk, voerkalk, ongebluste kalk of afwitkalk is, jy kry hope gebruike vir P&B Kalk.

Besoek ons webwerf in Afrikaans. Kliek op die knoppies hieronder...

Gee jou kunsmisprogram meer woema Gee jou veeproduksie 'n hupstoot

Bou gehalte in

Laat jou water beter vir jou werk P&B Kalkwerke - kalk van gehalte sedert 1924 Kyk net hoe veelsydig is P&B Kalk