|
© Kopiereg 2002-2007
P&B Kalkwerke
|

|


P&B Kalkwerke,
Posbus 2, Bredasdorp, 7280,
Suid-Afrika.
Tel: +27 (0)28 424 1157,
Faks: +27 (0)28 424 1428
|
|
P&B Landboukalk
is die natuur se eie grondopknapper. Dit
help jou om meer uit jou kunsmis te put. Die grond se pH-vlak bepaal hoeveel stikstof, kalsium, fosfaat en ander voedingstowwe beskikbaar is vir die plant om op te neem.
As jy kalk by suur grond gooi, laat styg jy die pH-vlak. Die gevolg? Jy verhoog die die grond se kalsium-inhoud, jy laat die mikrobiologiese aktiwiteite spoed kry, en jy help dat die grond sy organiese materie en voedingselemente vinniger vrystel.
|
So word meer fosfor en stikstof beskikbaar vir die plant.
P&B Landboukalk se fyn tekstuur
en hoë voorkoms van CaO3 (ongeveer 90%) oorskry die voorgeskrewe vlakke vir registrasie as kunsmis.
In losmaat en 50 kg sakkes
 |
|