Gee jou kunsmisprogram meer woema Gee jou veeproduksie 'n hupstoot Bou gehalte in Laat jou water beter vir jou werk P&B Kalkwerke - kalk van gehalte sedert 1924 Kyk hoe veelsydig is P&B Kalk

 

 

 

 

 

 

 

© Kopiereg 2002-2007
P&B Kalkwerke

 

P&B Kalkwerke op Bredasdorp produseer reeds sedert 1924 gehalte kalk. Aanvanklik was die maatskappy se klem op die kalsinering van kalk. In 1935 is begin met die produksie van die alombekende P&B Landboukalk. Produksie van P&B Voerkalk is in 1995 begin. Sedert 1998 gebruik die maatskappy moderne, omgewingsvriendelike tegnologie vir die kalsinering van die kalkklip, wat op die perseel ontgin word. Daar is genoeg kalsiumkarbonaat neerslae in die myn om vir nog ongeveer 300 jaar kalk te lewer. Ons verwelkom vrae en kommentaar. ons gerus.
Of bel ons by +27 (0)28 424 1157. Of kom kuier by ons.

P&B Kalkwerke,
Posbus 2, Bredasdorp, 
7280, Suid-Afrika. 

Tel: +27 (0)28 424 1157
Faks: +27 (0)28 424 1428


In die moderne P&B Laboratorium op Bredasdorp word presiese hoeveelhede grondstowwe afgemeet om getoets te word.

 

Costs so little, does so much!

Webwerf konsep: Brandformation