|

© Kopiereg 2002-2007
P&B Kalkwerke
|

|
Kalsium is 'n lewensnoodsaaklike
voedingstof. 'n Kalsiumtekort sal enige dier knou. Jou vee kan
siek raak en selfs vrek. Gelukkig is kalsium volop in P&B
Voerkalk.
Twee faktore maak P&B Voerkalk
besonder doeltreffend:
|
Gebruik P&B Voerkalk vir vee-, pluimvee- en volstruisvoere. Dit is as diervoer geregistreer.
In 1 ton en 50 kg sakke
Hoendergruis in 1 ton en 40 kg sakke.
Lees Materiaalveiligheid Datablad |
|
P&B Afwitkalk is werklik veelsydig! Hou 'n sakkie byderhand om kieme te bestry, reuke te verdryf en vlieë weg te hou. Strooi dit rondom vullisdromme, hondehokke, riole en ander broeiplekke van
kieme, soos vark- en hoenderhokke. Dit help om mastitis en ander bakterieë te beheer, en vernietig die patogene van Tuberkulose en Brusellose (Maltakoors) in beesmis.
Strooi P&B Afwitkalk by hekke,
trôe en krale sodat die vee daardeur moet loop.
|
Gebruik dit om nat grond en modderpaadjies te stabiliseer en uit te droog sodat vrotpootjie nie 'n houvas kry nie. Dit bestry parasietsiektes by pluimvee en hou
die skropgoed droog, los en bewerkbaar.
In 25 kg sakke
|
|

P&B
Kalkwerke,
Posbus 2, Bredasdorp, 7280,
Suid-Afrika.
Tel: +27 (0)28 424 1157,
Faks: +27 (0)28 424 1428
|