
© Kopiereg 2002-2007
P&B
Kalkwerke
|

|
P&B Watersuiweringskalk word wyd en syd gebruik om
huishoudelike en ander water te
suiwer.
Vir
helder huiswater, gooi 'n paar handevol P&B
Watersuiweringskalk in 'n goiingsak en laat hang dit in die water, of strooi die kalk oor die
water.
|
As daar 'n kalktekort in
diere se suipwater is, hang 'n paar
goiingsakke P&B Watersuiweringskalk in 'n dam. Of sit 'n goiingsak kalk in
die watertrog.
In losmaat & 25 kg sakke

|
|

|
|
Omtrent 40% van alle oppervlakwater en feitlik al die
grondwater in Suid-Afrika het 'n lae pH, lae loogsout-inhoud en lae kalsiumvlak.
Dit maak dat die water in beton en metale invreet en pype en watertenks beskadig. Dit kan 'n mens duur te staan
kom.
Sulke invreting
kan 'n afname in watergehalte veroorsaak aangesien die vlakke van opgeloste gekorrodeerde metaaldeeltjies hoër word as die
toelaatbare vlakke vir drinkwater.
|
Die WNNR het in samewerking met P&B 'n
kleinskaalse
eenheid ontwikkel vir die behandeling van grondwater. Dit gebruik
P&B Aquastab™, 'n
kalksteenproduk.
In 1 ton & 25 kg sakke
|
|

P&B
Kalkwerke,
Posbus 2, Bredasdorp, 7280,
Suid-Afrika.
Tel: +27 (0)28 424 1157,
Faks: +27 (0)28 424 1428
|